weer
Nuus

Warm oseane belemmer reënkanse

El Niño-toestande asook ’n positiewe Indiese Oseaan-dipool (IOD) heers tans, volgens die Australiese Buro vir Meteorologie se opdatering van 26 September. Die buro sê die sentrale en oostelike dele van […]

Read More
speenkalf
Nuus

Veilingpryse daal met 20%

Terwyl die veilingprys van beeste met sowat 20% in die tweede kwartaal van 2023 gedaal het, is 6,1% meer beeste gedurende dié tydperk bemark as in die ooreenstemmende tyd verlede […]

Read More
meatco
Nuus

Meatco skuld boere N$300 m.

Meatco skuld plaaslike beesprodusente tans tussen N$300 en N$350 miljoen en is reeds vir so lank as 80 tot 88 dae agter met betalings. “Ons sit nou met die probleem […]

Read More
Nuus

Swavet beoog plaaslike entstoffabriek

Swavet, ’n verskaffer van dieremedisyne in beide Suid-Afrika en Namibië, ondersoek tans die moontlikheid om ’n entstoffabriek in Namibië te vestig. As alles volgens plan verloop, beplan die maatskappy om […]

Read More
Petrol-price-increase-2
Nuus

Brandstof: Nóg ‘n prysskok

Die ministerie van myne en energie het pas aangekondig dat brandstofpryse eerskomende Woensdag (4 Oktober) opnuut styg. Petrol word N$1,90 per liter duurder en die dieselpryse styg met N$2,40 per […]

Read More
Flag-of-Namibia
Nuus

Visumaansoeke nou ook aanlyn

Elizabeth //Kheibes – Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit het verlede week sy aanlyn platform vir visumaansoeke van stapel gestuur en gesê dié ontwikkeling kom op ’n […]

Read More
nuus3
Nuus

Braunvieh kraai koning op Gobabis

Die Gobabis Landbouskou het vanjaar van 20 tot 23 September sy 60ste bestaansjaar gevier, met Braunvieh Namibia wat sy oostelike kampioenskappe op die skou aangebied het. Dit was ook die […]

Read More
DorperMix
Nuus

Ent kleinvee teen ramsiekte

Ramsiekte, of brucella ovis, is ’n algemene oorsaak van epididimitis (onvrugbaarheid onder ramme) en minder dikwels miskrame onder ooie. Die organisme word versprei deur kontak tussen slymvliese (vaginaal, voorhuid of […]

Read More
Agribou
Nuus

Landbouberaad se fokus op vroue

Die Vroue- en Landbouberaad, ’n jaarlikse geleentheid wat vroueboere, vroue met ’n belangstelling in boerdery, landbou-organisasies en ander rolspelers byeenbring, vind weer môre by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.