Die Gobabis Landbouskou het vanjaar van 20 tot 23 September sy 60ste bestaansjaar gevier, met Braunvieh Namibia wat sy oostelike kampioenskappe op die skou aangebied het. Dit was ook die beesras – of Aurora Braunvieh van Lourens en Henriette Le Grange – wat skoonskip gemaak het onder die groot wentitels soos superkoei en kampioen van kampioene. Al die foto’s van die skouwenners is deur Simone Kauert geneem. Telers kan Kauert by 081 280 1156 kontak vir nog foto’s van die vee wat op Gobabis geskou het.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.