‘Produsente is reg oor swak bestuur’
Meatco se verminderde uitvoere na Noorweë asook ’n lae bruto wins oor die afgelope twee jaar is moontlike redes vir die swak betalings aan beesprodusente. Dit is die mening van […]
Meatco se verminderde uitvoere na Noorweë asook ’n lae bruto wins oor die afgelope twee jaar is moontlike redes vir die swak betalings aan beesprodusente. Dit is die mening van […]
Meatco sê dit het kontantvloei-probleme ervaar weens vertragings om klaring vir besendings te bekom. Dit is glo die rede waarom die vleisfabriek agterstallig geraak het met betalings aan beesprodusente en […]
“Jongboere in die land het mentorskap en leiding broodnodig. “Dit laat elke boer in hierdie land met die enorme verantwoordelikheid om jonger boere onder die vlerk te neem en seker […]
Terwyl die voorgestelde verbod op die invoer van jagtrofeë onlangs in die Verenigde Koninkryk (VK) vir eers skipbreuk gelei het, het die Namibië Beroepsjagtersvereniging (Napha) in sy jongste nuusbrief opnuut […]
Terwyl onderhandelinge vir markte vir plaaslike skaapvleis in die Midde-Ooste sterk onderweg is, blyk dit ook dat die skaapsektor besig is om te herstel, met sowat 700 000 skape wat […]
“Die uitstaande grondbelastingaanslae lê soos ’n rooi pen op boere se kontantvloei. “Die herhaalde versoeke aan die kantoor van die ministerie vir gekorrigeerde aanslae en dat nuwe aanslae betyds uitgereik […]
Ellanie Smit – Die volhoubare benutting van wild deur jag staar ’n wêreldwye aanslag in die gesig, het Pohamba Shifeta, die minister van die omgewing, bosbou en toerisme gister by […]
“Dit is in ons eie belang dat grondhervorming ’n sukses is. “Daarom rig ek opnuut ’n versoek vir goeie buurmanskap en mentorskap waar ons lede bure met hervestigde boere is. […]
Ellanie Smit – Alhoewel Namibië baie in die landboubedryf doen, is daar ’n gebrek aan koördinasie. Dit volgens ’n oorsigverslag van dié sektor in die land. Volgens die oorsigverslag van […]
Die Namibië Landbou-unie (NLU), onder die vaandel van die Gesamentlike Misdaadvoorkomingsforum (JCPF), is besig om ’n toepassing (toep) te ontwikkel om uitgebreide inligting oor misdaad op plase te versamel. Die […]