Landbou verbruik 75% van land se water
Die landbousektor verbruik sowat 75% van die land se water, met die kommersiële landbousektor wat die grootste verbruiker is en kommunale boere die minste gebruik. Só het Calle Schlettwein, die […]
Die landbousektor verbruik sowat 75% van die land se water, met die kommersiële landbousektor wat die grootste verbruiker is en kommunale boere die minste gebruik. Só het Calle Schlettwein, die […]
Vandag is die laaste dag vir veeboere om hul brandmerke by die direktoraat van veeartsenydienste binne die ministerie van landbou, water en grondhervorming op te dateer. Die veldtog is op […]
All sectors in the meat industry recorded positive performances during the third quarter of this year, posting favourable quarterly marketing figures in comparison to the third quarter of 2022. According […]
Agra het die wenners van sy 12de speenkalf-kampioenskapsreeks op 20 Oktober by die Weinberg Hotel aangewys. Tydens die geleentheid is drie nasionale kampioene gekroon in die kategorieë vir voerkraalpotensiaal, veldpotensiaal […]
All sectors in the meat industry recorded positive performances during the third quarter of this year, posting favourable quarterly marketing figures in comparison to the third quarter of 2022. According […]
Ellanie Smit – Daar is ’n kans op reën in die eerste week van November oor die noordelike dele van Namibië en na die middel van die suidelike dele van […]
Die uitvoere van lewende skaap het met 28,17% gekrimp op ‘n maand-tot-maand basis. Die hoeveelheid skape wat in September uitgevoer is, is egter steeds 103,88% meer as dieselfde tyd verlede […]
Die uitvoer van lewende hawe het op ’n maand-tot-maand basis met 37,43% gedaal vanaf 22 214 stuks vee wat in Augustus uitgevoer is tot net sowat 13 899 in September. […]
Droughts are a regular occurrence in Namibia, making it critical to ensure that the veld on game farms is not overgrazed, that debushing takes place when necessary and that wildlife […]
Nuwe navorsingsuitslae wat die kredietburo TransUnion onlangs vrygestel het, toon dat 45% van Namibiërs sukkel om by te hou met hulle rekeninge en paaiemente. TransUnion se jongste Consumer Pulse-opname oor […]