beef
Nuus

Meatco: N$13,2 m. se verlies in NCA

Teen Januarie is slegs 3 048 beeste by die Katima Mulilo-abattoir op ’n jaar tot datum basis geslag. Die lae verslagtingsyfer is glo daaraan toe te skryf dat net een […]

Read More
bees
Nuus

Melk-, hoenderboere kan vir Namibië sorg

Namibië behoort min of meer selfvoorsienend in suiwel- en pluimveeprodukte te kan wees, sou plaaslike produsente se mededingendheid teen goedkoop invoere verbeter kan word. Dit is die mening van Paul […]

Read More
bees
Nuus

Appel en ei vir veilingbees

“In die 35 jaar wat ek veilings hou, het ek dit nog nooit so sleg beleef soos nou nie. Daarbenewens het ek nie hoop dat veilingpryse gaan verbeter nie – […]

Read More
meatco
Nuus

Geen kworum by Meatco-vergadering

Ellanie Smit – Meatco moet binne drie weke ’n spesiale algemene vergadering belê omdat geen kworum bereik is by sy algemene jaarvergadering wat Vrydag op Grootfontein gehou is nie en […]

Read More
chicken
Nuus

Voorkom pluimveesiektes dié winter

Die meeste kommunale pluimveeboere wat van stelsels gebruik maak waar hoenders vrylik kan rondloop, is geneig om tydens die winter met siektes te doen te kry wat tot hoendervrektes lei. […]

Read More
chicken
Nuus

Standaarde ontwikkel vir pluimveebedryf

Sterk groei in Namibië se pluimveebedryf asook ingevoerde pluimveeprodukte noodsaak die dringende ontwikkeling van minimum standaarde vir die bedryf. Die Pluimveeprodusentevereniging van Namibië (PPA) het dienooreenkomstig ’n versoek aan die […]

Read More
young-farmer
Nuus

Dairy sector shows growth potential

Raw milk production dropped from 23.9 million litres in 2018 to 15 million litres in 2021. However, according to the Namibia Agricultural Union (NAU), the sector stabilised in 2022 with […]

Read More
bees
Nuus

Shift for beef sector post 2019 drought

For the first time since September 2019, export-approved abattoirs recorded the highest combined slaughter of 10 743 animals last month. This according to the Meat Board of Namibia’s monthly statistics […]

Read More
beef
Nuus

Meatco ly verlies van N$118 m

Meatco het tydens die afgelope boekjaar ’n verlies van N$118 miljoen gely, met die ouditeure van Grand Namibia wat van mening is dié instansie het ’n punt bereik waar dit […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.