Skool
Nuus

Onderwys – Die kind se belang

Wanneer lande, gemeenskapppe en individue aan die baklei raak, beland kinders gewoonlik in die spervuur. Soos ons hier in Afrika sê, “die gras word vernietig wanneer die olifante baklei”. In […]

Read More
weer
Nuus

El Niño én warm Indiese Oseaan op pad?

Terwyl internasionale weerkenners waarsku El Niño-toestande asook ‘n bonormale warm Indiese Oseaan kan die komende reënseisoen bedreig, is nuwe rekords vir hoë seetemperature tussen April en Mei aangeteken. Die Australiese […]

Read More
farmland
Nuus

‘Oorweeg meer streke vir droogtehulp’

Die droogtehulp vir die landbousektor wat onlangs deur die Namibiese regering aangekondig is, is net van toepassing vir Julie tot Desember vanjaar. Daarbenewens sluit dit net sekere streke in. Volgens […]

Read More
charcoal
Nuus

Handelsplatform vir houtskool bekend gestel

CMO International het onlangs ‘n nuwe toep vir Namibiese houtskoolprodusente bekendgestel om aan hulle toegang tot internasionale verskaffingskettings in Europese en Noord-Amerikaanse markte te bied. Namibië het dienooreenkomstig die eerste […]

Read More
chicken
Nuus

Basiese beginsels van braaikuiken-boerdery

Namibië se braaikuikenbedryf is ’n sterk groeiende sektor. Vir ’n suksesvolle boerdery, is daar sekere stappe wat jy kan volg. 1) Stel doelwitte en beplan Voor jy met ’n braaikuiken-boerdery […]

Read More
meatco
Nuus

Beleide moet Meatco red

Meatco se uitvoerende hoof, Mwilima Mushokobanji, het onlangs ’n beroep op die regering gedoen om met behulp van beleidmaking tot Meatco se redding te kom, wat weens sy krimpende markaandeel […]

Read More
miershoop
Nuus

Kouefront bring dalk ryp, reën

Terwyl ryp teen Sondag en Maandag in die Suide, Ooste en sentrale dele van die land verwag word, meen weerkenners dat reënweer opnuut vanaf Sondag in die ||Kharasstreek verwag kan […]

Read More
farmland
Nuus

Maatreëls moet droogte takel

Jemimah Ndebele – Die kabinet het daadwerklike stappe gedoen om die uitdagings van die ernstige droogte wat die land in die gesig staar, te takel. Dit sluit in die implementering […]

Read More
DorperMix
Nuus

Ramsiekte ’n kopseer vir skaapboere

Ramsiekte, of brucella ovis, veroorsaak tans ‘n groot uitdaging vir Namibiese skaapprodusente, terwyl ‘n ernstige tekort aan die Rev 1-entstof, wat aan jong rammetjies toegedien moet word, op plaaslike winkelrakke […]

Read More
Cattle
Nuus

Veerkragtigheid van kleinboere bestudeer

Landbou staar daagliks talle uitdagings in die gesig, insluitend prysverhogings, voedselsekuriteit en die impak van klimaatsverandering, asook die uitbreking van peste en siektes. Prof. Yonas Bahta, wat verbonde is aan […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.