West Nest Lodge

West Nest Lodge West Nest Lodge West Nest Lodge

West Nest Lodge is geleë 35km vanaf Gobabis via die B6 pad na Windhoek. Ons bied 4 tipes verblyf aan om elkeen se sak en behoeftes te pas – ‘luxury chalet, thatched room, tented chalet, camping’. Ons het ‘n volledige restaurant en bar met ‘n swembad om af te koel. Gaste kan die staproetes geniet, in die Fluistertuin ontspan of putt-putt speel terwyl die kinders klim en klouter. Besoek gerus ons webblad http://www.westnestlodge.com vir meer inligting.

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.