Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023

W.O. de Jager Computers

W.O. de Jager Computers

W.O. de Jager Computers is ingestel om professionele (gekwalifiseerde) diens lewer in die IT veld, asook die verkope van wel beproefde produkte wat kliënte kan vertrou. Ons glo vas in spoedige en betroubare naverkope diens. Kontak vir William gerus by 0813663581 of via e-pos dejagercomputers@gmail.com vir enige verdere navrae. Baie dankie vir u belangstelling, en as u reeds n kliënt is, vir u voordurende ondersteuning!

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.