• Straatmark vir GAR

    Omaheke Take Away Gobabis, Namibia

    Op Donderdag 31.03.2022 word 'n straatmark gehou op die sypaadjie voor Omaheke Take Away in Gobabis. Die doel daarvan is om fondse in te samel om die 39 honde, 18 katte en 1 perd by Gobabis Animal Rescue te versorg. Skenkings van enige aard hiervoor is baie welkom. Klere, eetgoed, bruikbare huisware, ens. sal gaaf […]

  • Paasspel

    NG Kerk Leonardville, Namibia

    NG Kerk Leonard hou 6 April om 19h00 hul Paasspel in die NG Kerk te Leonardville. Kom deel in die oordenking en viering van Jesus se lyding en oorwinning deur middel van Skrif, poësie en sang.

  • Vlotresies

    Die Dam Gobabis Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.