Masters Of The Pot – Potjiekos Kompetisie
Omateko Lodge & Conference Trans Kalahari Highway, Gobabis, NamibiaOmateko in samewerking met King Price Namibia bied aan ‘n Potjie Kos Kompetisie op 21 Mei 2022. Daar is groot pryse op die spel wat geborg word deur King Price Namibia. U word hiermee uitgenooi om ‘n span in te skryf vir die kompetisie teen N$200.00 per inskrywing. Die Potjie wat deur u span gemaak […]