Baie welkom by Gobabis.com.na, jou bron van nuus en inligting vanuit die hele Omaheke streek.

Ons fokus is om almal op datum te hou met die jongste streeknuus, so ook het ons ‘n kalender van belangrike gebeure in die streek. Almal is baie welkom om nuus en datums deur te stuur wat ons met almal kan deel. Gebruik gerus die Kontak Ons funksie om dit deur te stuur.

Die besigheidsgids is ook ‘n baie belangrike aspek van hierdie webwerf waar ons besighede en instansie die geleentheid gee om hulself te lys sodat potensiële kliënte hulle maklik kan vind. Baie dankie aan al die besighede wat al reeds aansoek gedoen het om in die besigheidsgids te verskyn. Klink op die “Voeg Besigheidsgidslys By” knoppie bo regs, registreer en voeg dan u besigheid/instansie by vir goedkeuring.

Kyk gerus na die jongste wenke, daar deel ons graag nuttige wenke oor enige iets van kombuis tot landbou wenke.

Gobabis.com.na is hier vir almal en ons groei saam met ons gemeenskap, ons verwelkom alle insette en terugvoering. Daar is nog baie aspekte van hierdie webwerf wat nog verder ontwikkel gaan word en dit sal ons help om van jou te laat hoor.

Vriendelike groete,
Gobabis.com.na

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.