Gobabis se kragstelsel ‘vervalle en verouderd’
Ogone Tlhage – Die National Unity Democratic Organisation (Nudo) het kommer uitgespreek oor Gobabis se elektrisiteitsinfrastruktuur en gesê dit is op die rand van ineenstorting. Die dorp se munisipaliteit het […]









