Meatco sal boere glo nou betaal
Meatco sê dit het kontantvloei-probleme ervaar weens vertragings om klaring vir besendings te bekom. Dit is glo die rede waarom die vleisfabriek agterstallig geraak het met betalings aan beesprodusente en […]
Meatco sê dit het kontantvloei-probleme ervaar weens vertragings om klaring vir besendings te bekom. Dit is glo die rede waarom die vleisfabriek agterstallig geraak het met betalings aan beesprodusente en […]
“Jongboere in die land het mentorskap en leiding broodnodig. “Dit laat elke boer in hierdie land met die enorme verantwoordelikheid om jonger boere onder die vlerk te neem en seker […]
Terwyl die voorgestelde verbod op die invoer van jagtrofeë onlangs in die Verenigde Koninkryk (VK) vir eers skipbreuk gelei het, het die Namibië Beroepsjagtersvereniging (Napha) in sy jongste nuusbrief opnuut […]
Terwyl onderhandelinge vir markte vir plaaslike skaapvleis in die Midde-Ooste sterk onderweg is, blyk dit ook dat die skaapsektor besig is om te herstel, met sowat 700 000 skape wat […]
“Die uitstaande grondbelastingaanslae lê soos ’n rooi pen op boere se kontantvloei. “Die herhaalde versoeke aan die kantoor van die ministerie vir gekorrigeerde aanslae en dat nuwe aanslae betyds uitgereik […]
Ellanie Smit – Die volhoubare benutting van wild deur jag staar ’n wêreldwye aanslag in die gesig, het Pohamba Shifeta, die minister van die omgewing, bosbou en toerisme gister by […]
“Dit is in ons eie belang dat grondhervorming ’n sukses is. “Daarom rig ek opnuut ’n versoek vir goeie buurmanskap en mentorskap waar ons lede bure met hervestigde boere is. […]
Ellanie Smit – Alhoewel Namibië baie in die landboubedryf doen, is daar ’n gebrek aan koördinasie. Dit volgens ’n oorsigverslag van dié sektor in die land. Volgens die oorsigverslag van […]
Die Namibië Landbou-unie (NLU), onder die vaandel van die Gesamentlike Misdaadvoorkomingsforum (JCPF), is besig om ’n toepassing (toep) te ontwikkel om uitgebreide inligting oor misdaad op plase te versamel. Die […]
El Niño-toestande asook ’n positiewe Indiese Oseaan-dipool (IOD) heers tans, volgens die Australiese Buro vir Meteorologie se opdatering van 26 September. Die buro sê die sentrale en oostelike dele van […]