farmland
Nuus

‘Oorweeg meer streke vir droogtehulp’

Die droogtehulp vir die landbousektor wat onlangs deur die Namibiese regering aangekondig is, is net van toepassing vir Julie tot Desember vanjaar. Daarbenewens sluit dit net sekere streke in. Volgens […]

Lees Meer
charcoal
Nuus

Handelsplatform vir houtskool bekend gestel

CMO International het onlangs ‘n nuwe toep vir Namibiese houtskoolprodusente bekendgestel om aan hulle toegang tot internasionale verskaffingskettings in Europese en Noord-Amerikaanse markte te bied. Namibië het dienooreenkomstig die eerste […]

Lees Meer
chicken
Nuus

Basiese beginsels van braaikuiken-boerdery

Namibië se braaikuikenbedryf is ’n sterk groeiende sektor. Vir ’n suksesvolle boerdery, is daar sekere stappe wat jy kan volg. 1) Stel doelwitte en beplan Voor jy met ’n braaikuiken-boerdery […]

Lees Meer
meatco
Nuus

Beleide moet Meatco red

Meatco se uitvoerende hoof, Mwilima Mushokobanji, het onlangs ’n beroep op die regering gedoen om met behulp van beleidmaking tot Meatco se redding te kom, wat weens sy krimpende markaandeel […]

Lees Meer
miershoop
Nuus

Kouefront bring dalk ryp, reën

Terwyl ryp teen Sondag en Maandag in die Suide, Ooste en sentrale dele van die land verwag word, meen weerkenners dat reënweer opnuut vanaf Sondag in die ||Kharasstreek verwag kan […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Maatreëls moet droogte takel

Jemimah Ndebele – Die kabinet het daadwerklike stappe gedoen om die uitdagings van die ernstige droogte wat die land in die gesig staar, te takel. Dit sluit in die implementering […]

Lees Meer
DorperMix
Nuus

Ramsiekte ’n kopseer vir skaapboere

Ramsiekte, of brucella ovis, veroorsaak tans ‘n groot uitdaging vir Namibiese skaapprodusente, terwyl ‘n ernstige tekort aan die Rev 1-entstof, wat aan jong rammetjies toegedien moet word, op plaaslike winkelrakke […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Veerkragtigheid van kleinboere bestudeer

Landbou staar daagliks talle uitdagings in die gesig, insluitend prysverhogings, voedselsekuriteit en die impak van klimaatsverandering, asook die uitbreking van peste en siektes. Prof. Yonas Bahta, wat verbonde is aan […]

Lees Meer
beef
Nuus

Meatco: N$13,2 m. se verlies in NCA

Teen Januarie is slegs 3 048 beeste by die Katima Mulilo-abattoir op ’n jaar tot datum basis geslag. Die lae verslagtingsyfer is glo daaraan toe te skryf dat net een […]

Lees Meer
bees
Nuus

Melk-, hoenderboere kan vir Namibië sorg

Namibië behoort min of meer selfvoorsienend in suiwel- en pluimveeprodukte te kan wees, sou plaaslike produsente se mededingendheid teen goedkoop invoere verbeter kan word. Dit is die mening van Paul […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.