‘Namibië op koers vir meer plaaslike kragopwekking’
Ogone Tlhage – Die Elektrisiteitsbeheerraad van Namibië (ECB) sê die land is op koers om selfvoorsienend in energie te wees met die aanvaarding van die hersiene Nasionale Geïntegreerde Hulpbronplan (NIRP). […]








