Airlink het aangekondig die lugredery se vragbedrywighede vanaf en na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako hervat. Luidens die nuusvrystelling wat in Johannesburg uitgereik is, het die Suid-Afrikaanse maatskappy met Paragon Aviation Services ooreengekom om die diens weer te verskaf, na die oorhandiging van grondhanteringsdienste van Menzies onlangs ontwrigting veroorsaak het. Airlink bedien reisigers tussen Windhoek, Johannesburg en Kaapstad.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.