Katolieke hospitaal en Katolieke kerk in die ou tyd in Gobabis, Namibië.
Nou is dit Huis Deon Louw ouetehuis en die klein saal word ook nog gebruik vir dienste, ens.
Let op die voordeur was voor in die middel, linker en regter geuwels is verander. Op regter geuwel staan Erholungs Heim.
Krediet – Connie Meissner