Die hoofgebou van die bekende West Nest Lodge naby Gobabis het gisteraand afgebrand. Die oorsprong en oorsaak van die vuur is steeds onbekend. Volgens die lodge se Facebook-blad sal operasies normaal voortgaan. “Ons is nog steeds sprakeloos en rou ons geliefde gesinslodge, maar ons is ook dankbaar dat al ons span en diere veilig is en die res van die eiendom ongeskonde is,” het dit gesê.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.