rising_food_price

Jaarlikse inflasie in Namibië het in Mei op 6.3% gestaan, in vergelyking met 5.4% en 6.1% wat in Mei 2022 en April 2023 onderskeidelik geregistreer is. Tot op datum het inflasie ‘n gemiddelde van 6.8% gehad.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.