Menzies Aviation het vandag toegang tot vrag in sy store by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe verleen, aldus die woordvoerder van die Namibiese Lughawensmaatskappy (NAC), Dan Kamati.

Klaringsagente is aangeraai om die Namibiese Inkomstediens (NamRA) te kontak om die klaringproses van en beskikbaarstelling van vragte te bespoedig. Die telefoonnommer is 081 257 9981.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.