Gobabis Animal Rescue Lootjies

Gobabis Animal Rescue verkoop lootjies om fondse in te samel. Daar is GROOT en BAIE pryse om te wen. Lootjies kan aanlyn gekoop en betaal word teen N$ 50 p. lootjie. Stuur asb. u bewys van betaling, naam, kontakbesonderhede en hoeveel lootjies u koop na gobabis.animal.rescue@gmail.com. Daarna sal ons u lootjies vir u per e-pos stuur.
GAR bankbesonderhede: Gobabis Animal Rescue. Bank Windhoek, Gobabis. Takkode: 481172. Spaarrek.nr: 2000 341 720.


Gobabis Animal Rescue – Kalender Kompetisie

GAR-Calendar2023

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.