Loading Aktiwiteite

« Alle Aktiwiteite

  • This Aktiwiteit has passed.

Omateko & GMC Motor Club Fun Day

September 10, 2022 @ 9:00 vm - 11:30 nm

Kom geniet die dag by Omateko in samewerking met GMC Motor Club. Die prys uitdeling van die Off Road Rally word gehou by Omateko. Gedurende die dag is daar stalletjies, pret vir die jongspan en ietsie lekkers om te drink en eet. Ons sluit dan die aand af met ‘n lekker dans met Riaan van der Westhuizen na die prys uitdeling. Ete kaartjies is beskikbaar by Omateko en Kuhn Paneelkloppers @ 130.00 vir volwassenes en 55.00 vir kinders onder 12

Uitstallers is welkom om ons te kontak by Omateko. Alle stalletjies is gratis beskikbaar. Kontak ons by 062 56 2116

Besonderhede

  • Datum: September 10, 2022
  • Time:
    9:00 vm - 11:30 nm
  • Aktiwiteit Kategorie:

Venue

Organizer

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.