• Dames Lentetee

    Leonardville Boerevereniging Saal Leonardville, Namibia
  • Omateko & GMC Motor Club Fun Day

    Omateko Lodge & Conference Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia

    Kom geniet die dag by Omateko in samewerking met GMC Motor Club. Die prys uitdeling van die Off Road Rally word gehou by Omateko. Gedurende die dag is daar stalletjies, pret vir die jongspan en ietsie lekkers om te drink en eet. Ons sluit dan die aand af met 'n lekker dans met Riaan van […]

  • Music Roadshow met FATMAN

    Omateko Lodge & Conference Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia

    Geniet 'n heerlike aand en ondersteun 'n goeie saak. Fatman kom Gobabis toe 14 September 2022 18H30 vir 19H00 by Omateko. Kaartjies beskikbaar by www.webtickets.com Volwassenes - 150.00 Skoliere en Pensionarisse - 80.00 Voorskool - Gratis Kontak Liana 081 586 9095 of admin@huismaerua.org of Omateko 062 562116

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.