- This Aktiwiteit has passed.
Gobabis Gymnasium 21-Jaarfees
Februarie 24, 2022 @ 8:00 vm - Februarie 27, 2022 @ 8:00 nm
FEESPROGRAM
Donderdag 24 Februarie 2022
Atletiekbaan en Skougronde
16:00 Opening & Verwelkoming
16:30 Duatlon (2.5km draf x 15 km fiets x 2.5km draf) – Span of individueel
Colour Festival na afloop van duatlon
Teetuin, hamburgers en koeldrank te koop gedurende en na afloop van duatlon
19:00 Sokkie Gr.8 – 12
—
Vrydag 25 Februarie 2022
7:00 – 9:00 Skool (Oor die geskiedenis van Gobabis Gymnasium, leerlinge kom in sportklere)
9:30 – 14:00 Atletiek (Gobabis Gymnasium Sportgronde)
15:00 – 16:30 Krieket Sixes (Gobabis Gymnasium Sportgronde)
(Markuitstallers, kunsuitstalling en kosverkope vanaf 9:30 – 16:30)
19:00 Brendan Peyper – Gereformeerde Kerksaal
(Ligte vingerete ingesluit, kontantkroeg)
—
Saterdag 26 Februarie 2022
8:00 – 16:30 Gholfdag (Gobabis Gholfklub)
8:00 – 11:00 Netbal (Netbalbane)
8:00 – 16:30 Krieket Sixes (Gobabis Gymnasium Sportgronde)
11:30 Volleyball (Hoërskool)
13:30 Toutrek (Laerskool speelgrond)
15:30 Prysuitdeling & Gelukkige trekking van Raffle-kaartjies (Gobabis Gymnasium Sportgronde)
(Markuitstallers, kunsuitstalling en kosverkope vanaf 8:00 – 16:00)
19:00 Fliekaand vir kinders (Hoërskool)
19:00 Formele Dinee (Skousaal)
Kontantkroeg beskikbaar
—
Sondag 27 Januarie 2022
Gesamentlike erediens – NG Kerk (Nagmaal)
Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.