Beskerming van persoonlike data is die sleutel in die bekamping van bedrog
Bank Windhoek se hoof van korporatiewe sake. Elke jaar op 28 Januarie herdenk die wêreld Databeskermingsdag, ‘n inisiatief deur die Verenigde State-gebaseerde National Cyber Security Alliance (NCSA), ‘n nie-winsgewende organisasie […]










