Namibia Breweries Limited (NBL) het onlangs aangekondig dat daar ‘n bedrogspul in omloop is waarin die publiek versoek word om ‘n opname te voltooi, dit met vriende te deel en ‘n skakel na ‘n WhatsApp-nommer te volg om N$4000 te wen.

“Ignoreer asseblief hierdie opname aangesien dit nie van ons af kom nie en deelname aan hierdie opname sal jou nie net in gevaar stel nie, maar ook diegene met wie jy die skakel deel,” het hulle bygevoeg.

Hulle het verder beklemtoon dat enigiemand wat op sulke verdagte plasings of e-posse afkom wat beweer dat hulle van NBL is om met hulle in aanraking te kom via hul sosiale media-kanale of om hulle via hul webwerf te kontak.

[Bron – https://economist.com.na/67194/extra/breweries-warns-public-of-survey-scam/]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.