Die ministerie van myne en energie het pas aangekondig dat die pryse vir brandstof op Woensdag, 6 September, styg. Petrol sal dan N$1,20 meer per liter kos, terwyl die prys van diesel met N$1,70 per liter styg. Vanaf Woensdag sal ’n liter petrol op Walvis Baai nou N$20,98 kos, terwyl ’n liter diesel vir N$20,75 vir 50ppm wees, en N$20,95 vir ’n liter 10ppm diesel langs die kus.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.