Daar is besluit om vir tenminste nog 2 weke besighede en instansies die geleentheid te gee om te lys in die gids teen geen koste. Ons wil graag vir almal die geleentheid gee om gebruik te maak van die aanbod veral omdat die webwerf nou amptelik bekendgestel is en almal toegang het om te kan sien hoe dit lyk.

Stappe om jou Besigheid/Instansie te lys:

  1. Klink op die “Voeg Besigheidsgidslys By” (Groep knop heel bo regs)
  2. Indien u nog nie ‘n rekening op die Gobabis.com.na webwerf het nie gebruik dan die “Registreer” skakel om een te skep en volg die stappe, anders kan u net in teken om voort te gaan.
  3. Kies dan die gepaste kategorie vir u besigheid/instansie.
  4. Voer dan al die nodige inligting in soos gevra, doen dit so volledig as moontlik om die beste te vertoon.
  5. Stuur dan die inskrywing in en ons sal dit dan so spoedig moontlik goedkeur.

Kontak Ons gerus sou u enige probleme ondervind of verder navrae het.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.